Welkom by

Woordkunste

Webtuiste vir die opkomende skrywers en kunstenaars

Wie ons is

Woordkunste is n webtuiste wat in 2024 gestig is
om opkomende skrywers en skildenaars
te help met advertering van hul skilderye,
sketse en geskrewe kuns.

Welkom by

Woordkunste

Webtuiste vir die opkomende skrywers en kunstenaars

Wie ons is

Woordkunste is n webtuiste wat in 2024 gestig is
om opkomende skrywers en skildenaars
te help met advertering van hul skilderye,
sketse en geskrewe kuns.

Nuutste Boeke

Skrywer:


J.P Fourie

Juan-Pierre (JP) Fourie is in 1978 in Pietermaritzburg gebore, as die middel kind van Louis en Martie Fourie. In 1995 het hy gematikuleer te Hoerskool Vereeniging, en in 1999 gekwalifiseer as Sjef by die hotelskool in Braamfontein, en werk gekry as eetwa bestuurder Onder BJ’s /Transnet vaandel. In 2001 het hy oor beweeg en sy toekoms as n NDT tegnikus by Steel Test Pty Ltd begin. Hy het gedigte begin skryf in 2011 na sy egskeiding, waarna hy as enkelouer na sy twee dogters omgesien het. Sy eerste Digbundel het eers in 2023 die lig aanskou, gevolg met sy eerste Speur Roman in 2024. Tans is JP in Pretoria gevestig en spandeer sy private tyd aan skryf, kosmaak en musiek.

Skilder:


Retha Wright

Retha Wright is gebore in Evander 1966 en tans woonagtig in die Vaal. Sy het gematrikuleer te Transvalia in Pretoria. Haar passie vir skilder het begin terwyl hul gekuier het vir famlie in Skotland. Sy het die mooi natuur tonele waargeneem en gedroom om eendag te kan skilder. Sy het oor jare begin op haar eie waarneming en aanhou skilder met haar vewesenliking deur dit tot perfeksie te laat realiseer. Dit is haar passie en sy leef dit in alles wat sy aanpak, aangesien dit terapeuties is, veral met ‘n voorliefde spesifiek vir natuurtonele. Sy het haar skilder vaardighede verder uitgebrei met ander tipe kunswerke wat onder andere see tonele insluit ens. Sy geniet lees, kook, stap en ondersteun die jeug by die kerk en is ook diakones by die kerk.

Skilderye

Hierdie gedigte kom uit die siel

 

Van Seerkry, tot weer probeer
Kinder vakansies en plesier
Natuur se wonders en menslike hunkering

Hierdie gedigte kom uit die siel

 

Van Seerkry, tot weer probeer
Kinder vakansies en plesier
Natuur se wonders en menslike hunkering